'n Wyse Vrou
von Erin Thiele
- Einband
- Kartoniert
- Seiten
- 334
- Erschienen
- Mai 2021
- Verlag
- NarrowRoad Publishing House
Buchbeschreibung
Vandat sy Herstel Ministeries Internasionaal gestig het, 'n aanlynse ministerie vir vrouens het, Erin Thiele die harte van duisende vrouens om die wêreld geraak.
Haar liefde vir die Here, en haar toewyding om die ontoegewende Woord van God te volg, is duidelik aan almal wat haar boeke gelees het, haar ontmoet het, of haar persoonlik ken. Waar het jy jou lewe gebou?
Ganze Beschreibung lesenWeniger anzeigen
Jesus het vir ons gesê dat net die lewens gebou op Hom, die Rots, sal staan wanneer die reën kom, nie as hulle kom in die vrom van 'n siekte of dood in jou familie nie, fanansiële moeilikhede, of jou man wat jou verlaat.
Di is ons hoop dat jy, deur hierdie boek te lees, sal kies om die wee van die wêreld weg te sit en die Here op 'n meer intieme manier te leer ken deur hom na te streef en te vertou in elke aspek van jou lewe. Waar het jy jou lewe gebou? "n Wyse Vrou werksboek-soveel hulp en hoop!" Michelle in Wisconsin "Ek het hierdie boek heeltemal ongelooflik gevind omdat ek finaal die foute gesien het wat ek besig was om te maak. Hierdie boek is 'n moet vir elke vrou na die Herstel Jou Huwelik boek. Prys God ek is nou herstel NA ons egskeiding!"
Hilary in South Africa "Ek beveel hierdie boek aan enige iemand wat getroud is of wie ooit wil trou. Dit het my gehelp om te leer hoe om 'n godelike vrou te wees. So baie van die prinsiepe kan vir al ons verhoudings toegapas word, nie net ons huwelike nie. Die bibliese prinsiepe daarin was nuut vir my omdat ek so afgewater was deur die wee van die wêreld." Stephanie in Kansas
Details
- Erscheinungstermin
- Mai 2021
- Kategorie
- Fremdsprachige Bücher
- Einband
- Kartoniert
- Seiten
- 334
- Verlag
- NarrowRoad Publishing House
- Format
- 23,4 × 15,6 cm
- Dicke
- 1,8 cm
- Gewicht
- 509 g
- EAN / ISBN-13
- 9781931800716
Versand und Rückgabe
Standardversand: 1 bis 3 Werktage, 3,99 €, kostenlos ab 35 €
Liefergebiet: Deutschland
Rücksendung: 14 Tage Widerrufsrecht. Bei einem Widerruf tragen Sie die Kosten der Rücksendung. Bei einer Falschlieferung oder einem Fehler von uns erstatten wir Ihnen das Rückporto. Den Widerruf erklären Sie über den Knopf „Vertrag widerrufen“ im Fuß der Seite.
Hersteller und ProduktsicherheitNarrowRoad Publishing House
Verantwortliche Person in der EU
Libri GmbHEuropaallee 1
36244 Bad Hersfeld
Deutschland
gpsr@libri.de
Mehr von Erin Thiele
Bewertungen
Zu diesem Titel gibt es noch keine Bewertung. Bewerten kann, wer ihn bei uns gekauft hat.





